Masters Degrees (Soil Science)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Masters Degrees (Soil Science) by Author "Bester, Johannes Andries"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemGronde van die Piketberg-Portervillegebied(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1966-12) Bester, Johannes Andries; Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Department of Soil Science.AFRIKAANSE OPSOMMING: Die twaalf grondseries wat gedurende die opname in die gebied gedek deur 1 : 50 000 vel, Piketberg 3218DD aangetref is, word beskryf. Terselfdertyd word die morfologiese en chemiese eienskappe bespreek, asook die verspreiding en besproeibaarheid van die gonde. Die gronde word in die 7° Benadering geklassifiseer asook in 'n Suid- Afrikaanse sisteem. Die tekortkominge van die 7° Benadering word bespreek. Moedermateriaal en ook klimaat is die belangrikste grondvormingsfaktore. Oxisols het ontwikkel uit voorafverweerde moedermateriaal terwyl die orige gronde oorwegend Argids is.