Masters Degrees (Educational Psychology)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Masters Degrees (Educational Psychology) by Author "Ackermann, Chris (Christiaan Johannes),1948-"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemDie voorkoms en oorsaaklike faktore van selfmoord by adolessente, met besondere verwysing na die eietydse Suid-Afrikaanse Blanke sekondere skooladolessent : 'n opvoedkundig-sielkundige verkenningstudie(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1984-12) Ackermann, Chris (Christiaan Johannes),1948-; Stander, G.; Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Educational Psychology.In die loop van die afgelope aantal jare het die massamedia herhaaldelik - by wyse van koerantberigte, tydskrifartikels en aktualiteitsprogramme oor die radio en televisie - die verskynsel van selfmoord by volwassenes, adolessente en kinders onder die aandag gebring. Daar bestaan sterk aanduidings dat daar gedurende die afgelope aantal dekades wêreldwyd 'n beduidende toename in die voorkomssyfers van selfmoord en selfmoordpogings voorgekom het, en dat die syfers bo verwaging hoog kan wees.