Doctoral Degrees (Sociology and Social Anthropology)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Doctoral Degrees (Sociology and Social Anthropology) by Author "Du Toit, Andries Stephanus"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemKontak en assosiasie van Kleurling met Bantoe in die Kaapse Skiereiland(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1958) Du Toit, Andries Stephanus; Cilliers, S. P.; Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Sociology and Social Anthropology.AFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende 1955 het daar by verskeie persone aan die Universiteit van Stellenbosoh die gedagte onstaan dat daar 'n omvattende studie van die Wes-Kaaplandse streek, en veral van die posisie van die Kleurlingbevolking, van hierdie gebied, gedoen moes word. Die doel van die ondersoek, die Wes-Kaaplandse Navorsingspro jek wat uit hierdie gedagte ontstaan het, is om 'n sosio-ekonomiese studie van die nie-blanke bevolkingegroepe van Wes-Kaapland te maak met spesiale verwysing na die posisie van die Kleurling. Assulks dien hierdie projek verder as 'n noodsaaklike onder-afdeling van 'n sistematiese ondersoek na die ekonomiese posisie en ontwikkelings-moontlikhede van Suid-Afrika en die rasse-vraagstukke wat daarmee saamhang. Hierdie Navorsingsprojek het in 1955 in aanvang geneem en word gesteun deur die Raad vir Sosiale Navorsing.