Research Articles (General Linguistics)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Research Articles (General Linguistics) by Author "Brand, Irene"
Now showing 1 - 2 of 2
Results Per Page
Sort Options
- ItemA narrative enrichment programme in literacy development of Afrikaans-speaking Grade 3 learners in monolingual rural schools(Stellenbosch University, Department of General Linguistics, 2016) Brand, IreneThis study is motivated by existing information on the discontinuity between home literacy practices and school literacy expectations of learners who typically speak a local variety of their mother tongue which differs in various ways from the standardised language of learning and teaching (LoLT). In this particular case, the study refers to Afrikaans as a home language and language in education. These learners typically perform below par on standardised South African literacy tests such as the Annual National Assessment (ANA) and the Systemic Evaluation Test. They show delayed achievement of literacy milestones, higher school drop-out rates and less achievement of access to higher learning opportunities (Lahire 1995; Siegel 2007). In the present study, a two-part Narrative Enrichment Programme was introduced. The first part provided learners with an enriched reading, listening and writing environment in which they could engage with novel stories and work towards producing their own little books. The second part of the programme consisted of supporting exercises that addressed narrative structure issues that arose in the course of the first part. Specifically, exercises of picture sequencing, picture-sentence matching and an exercise called “Beginning, Middle and End” were used to assess how learners recount the various narrative components and the chronology.
- ItemTaalbewussyn as komponent van geletterdheidsvaardigheid : 'n ondersoek na narratiefvaardigheidontwikkeling by Graad 3-leerders(LitNet, 2017) Brand, Irene; Anthonissen, ChristineDaar word wyd verwys na ondergemiddelde prestasie van jong leerders in geletterdheidsontwikkeling in Suid-Afrikaanse skole (Donald en Condy 2005; Klop 2011; Marais 2012). Terselfdertyd word toegewyd aandag gegee aan moontlike verklarings vir die betreklik lae sukseskoers in die ontwikkeling van kinders se lees- en skryfvaardighede, asook aan moontlike ingrypings wat sukseservaring in vroeë geletterdheidsontwikkeling sal verbeter (Pretorius en Machet 2004; Olivier, Anthonissen en Southwood 2010; Murray, De Pascalis e.a. 2016). Hierdie artikel verwys na ’n studie wat uitgevoer is in Graad 3-klaskamers in twee landelike laerskole in Wes-Kaap waar spesifiek aandag gegee is aan die begrip taalbewussyn en hoe dit in leerders se narratiefontwikkeling waargeneem word. ’n Buitekurrikulêre program, ’n sogenaamde narratiefverrykingsprogram, is ontwikkel en oor ’n periode van ses maande in die taalonderrigperiode as stimulasie en vir diagnostiese doeleindes vir leerders aangebied. Ons kom tot die gevolgtrekking dat aandag aan taalbewussyn by leerders, binne skoolverband en spesifiek met aanmoediging van verhalende lees-, vertel- en skryfwerk, ’n geleentheid bied om geletterdheidsontwikkeling binne skoolverband te bevorder.