Masters Degrees (Practical Theology and Missiology)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Masters Degrees (Practical Theology and Missiology) by Author "Botha, Arthur Daniel"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemDie gebruik van transaksionele analise in pastorale beraad(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1996-11) Botha, Arthur Daniel; Louw, D. J. (Daniel Johannes), 1944-; Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Practical Theology and Missiology.AFRIKAANSE OPSOMMING: Predikante binne die bediening bevind hulle dikwels binne 'n bedieningsituasie waar lidmate vir pastorale begeleiding binne die konteks van 'n verhoudingskrisis vra. As gevolg van hul opleiding in Teologiese Fakulteite waar vanuit 'n kerugmatiesee reemwerk gedink word, en hul bloodstelling op voorgraadse vlak aan die psigologie, word die vermoƫ van die predikant om iemand sinvol pastoraal binne 'n verhoudingskrisis te begelei onder verdenking geplaas.