The psychological adjustment of the siblings of moderately mentally retarded children

Date
1991
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
During the nineteen sixties and nineteen seventies changes took place in attitudes towards the mentally retarded and in the administrative policy concerned with their well-being. This change in policy led to a shift in the treatment of the retarded child, from institutional to home care. A consequence of home care, according to most research findings, has been an increase in stress and related adjustment problems for the whole family. This evidence led to the view, that the siblings of handicapped children experienced more stress than most and were, therefore, at greater risk to develop psychological problems. However, available research which specifically investigated the psychological adjustment of normal siblings of handicapped children has produced conflicting results.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende die sestiger- en sewentigerjare het daar veranderinge in persone se houdings teenoor die verstandelik gestremdes, asook ten opsigte van administratiewe beleid gemoeid met hul welsyn, ingetree. Hierdie beleidsverandering het daartoe gelei dat die behandeling van sodanig gestremdes verskuif het van institusionalisering na versorging tuis. ‘n Resultaat hiervan, volgens die meeste navorsings bevindinge, was ‘n toename in stres met verbandhoudende aanpassingsprobleme vir die hele gesin. Sulke bevindinge het tot die siening gelei dat die bloedverwante van gestremde kinders meer stres as meeste ander kinders ervaar en dat daar by sulke nie-gestremde kinders 'n groter moontlikheid van die ontstaan van sielkundige probleme bestaan. Nietemin het beskikbare navorsing wat spesifiek die sielkundige aanpassing van nie-gestremde bloedverwante van gestremde kinders ondersoek het, teenstrydige resultate gelewer.
Description
Thesis (M. Ed.) -- University of Stellenbosch, 1991.
Keywords
Children with mental disabilities -- Psychology, Children with mental disabilities -- Home care, Children with mental disabilities -- Family relationships, Dissertations -- Education
Citation
Collections