The integration of multimedia resources in the teaching of Tswana at secondary schools in the Motheo District
Date
2008-03
Authors
Ditaunyane, Shoadi Ezekiel
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This empirical study focuses – through the use of a descriptive survey – on the viability of integrating multimedia programmes in teaching Tswana at ten secondary schools in the Motheo District of the Free State Department of Education. The study sought to explore, inter alia, the progress made by schools in providing Tswana teachers with access to computers, the extent to which Tswana teachers use multimedia programmes in their daily practice and to determine the quality of Tswana multimedia programmes that are offered in the market.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie empiriese studie fokus – deur die gebruik van ‘n beskrywende ondersoek – op die lewensvatbaarheid om multimedia programme by die onderrig van Tswana by 10 sekondere skole in die departement opvoeding in die Motheo distrik van die Onderwysdepartement van die Vrystaat te integreer. Die studie het, onder meer, gepoog om vas te stel in watter mate daar al vordering gemaak is by skole om onderwysers van Tswana toegang tot rekenaars te verleen, hoeverre onderwysers van Tswana multimedia programme in hul daaglikse praktyk gebruik asook om die gehalte van multimedia programme wat vir Tswana beskikbaar is te evalueer.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2008.
Keywords
Tswana language -- Vocabulary -- Computer-assisted instruction, Computational linguistics, Education -- Data processing, Theses -- Tswana language, Dissertations -- Tswana language