Experiences of women in transition to survivorship following mastectomy in the Cape Metropole
Date
2016-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Background: Breast cancer is one of the most common female malignancies worldwide and
the cause of cancer death among women in developed and economically developing
countries. The researcher, a professional nurse practicing in the operating theatre assisting
with high volumes of breast surgery, identified a need to explore the needs of women
following mastectomy as they transition into survivorship, in order to understand the
challenges patients face after surgery.
Methods: A qualitative design with a descriptive phenomenological approach was applied,
underpinned by Husserl’ post-positive philosophy to elicit the participant’s needs following
mastectomy. Seven women who had undergone mastectomy for breast cancer and who
resided in the Cape Metropole were selected by means of snowball sampling to participate
in individual interviews. Consent to conduct the study was obtained from the Health
Research Ethical Committee at Stellenbosch University and informed consent was obtained
from the participants before each interview. Interviews took place at a location of the
participant’s choice, were audio recorded, transcribed verbatim and verified. The interviews
were analysed thematically and the themes that emerged were emotional distress and
individual coping mechanisms, concern for children and family, impact of changes to
appearance and preferred support needs.
Results: Findings show that support requirements are based on the individual’s
psychological, physical and social needs. A need for breast cancer education and
information in the individual’s mother tongue was expressed.
It is suggested that women diagnosed with breast cancer should be educated along with
their families in order to enhance the transition into survivorship.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Agtergrond: Borskanker is die algemeenste maligniteit in vroue en die grootste oorsaak van kankerverwante sterfte in beide onwikkelde en ekonomies ontwikkelende lande. Die navorser, ‘n professionele verpleegkundige wat praktiseer in ‘n operasie teater met hoë volumes van bors chirurgie, het ‘n behoefte geïdentifiseer om die oorlewingsbehoeftes van vroue na mastektomie te evalueer ten einde die uitdagings wat hulle in die gesig staar na chirurgie beter te begryp. Metodiek: ‘n Kwalitatiewe benadering met beskrywende fenomenologie is toegepas, vanuit post-positivistiese perspektief soos gepopulariseer deur Husserl, om die deelnemers se behoeftes na mastektomie te identifiseer. Sewe vroue vanuit die Kaapse metropool wat almal ‘n mastektomie ondergaan het vir borskanker is deur ‘n sneeubal steekproef geïdentifiseer om individuele onderhoude te ondergaan. Toestemming vir die studie is van die Menslike Navorsingsetiek kommitte van Die Universiteit van Stellenbosch verkry en ingeligte toestemming van elke deelnemer verkry voor die aanvang van elke onderhoud. Onderhoude het plaasgevind op ‘n plek volgens elke deelnemer se voorkeur. ‘n Klankopname daarvan is gemaak en na die tyd woordeliks oorgeskryf en geverifiieer. Die onderhoude is tematies ontleed. Emosionele benoudheid, hanteringsmeganismes, kommer oor kinders en familie, die impak van veranderinge in voorkoms en voorkeure in ondersteuningsbehoeftes was tema’s wat na vore getree het. Resultate: Daar is bevindings dat ondersteuningsbehoeftes afhang van die individu se psigiese, fisiese en sosiale omstandighede. Die nodigheid van inligting en opvoeding in die individue se moedertaal is deurgans vermeld. Daar word voorgestel dat vroue wat met borskanker gediagnoseer word, saam met hul familie deeglike ingelig en onderrig ontvang ten einde die oorgang na oorlewing te vergemaklik.

Description
Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2016.
Keywords
UCTD, Mastectomy, Breast -- Cancer -- Patients -- Care, Breast -- Cancer -- Surgery -- Patients -- Care